Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “As ’n man ’n vrou neem en haar as sy eggenote in besit neem, dan moet hy, as sy geen guns in sy oë vind nie omdat hy iets onwelvoegliks aan haar gevind het,+ vir haar ’n skeibrief+ uitskryf en dit in haar hand sit en haar uit sy huis wegstuur.+

  • Jesaja 50:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Só het Jehovah gesê: “Waar is die skeibrief+ dan van julle moeder, wat ek weggestuur het?+ Of aan wie van my skuldeisers het ek julle verkoop?+ Kyk! Weens julle ongeregtighede+ is julle verkoop, en weens julle oortredings is julle moeder weggestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel