16 “En Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het toesig+ oor die olie+ van die lig en die welriekende reukwerk+ en die voortdurende graanoffer+ en die salfolie,+ toesig oor die hele tabernakel en alles wat daarin is, naamlik die heiligdom en sy voorwerpe.”