44 En tog sal ek ten spyte van dit alles, terwyl hulle in die land van hulle vyande bly, hulle beslis nie verwerp+ of hulle verafsku+ sodat ek hulle sal uitroei, dat ek my verbond+ met hulle sal verbreek nie; want ek is Jehovah hulle God.
22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+
17 “‘“En my oog het vir hulle jammer begin voel, sodat dit my daarvan weerhou het om hulle te verdelg,+ en ek het hulle nie in die wildernis uitgeroei nie.
8 “‘Kyk! Die oë van die Soewereine Heer Jehovah is op die sondige koninkryk,+ en hy sal dit beslis van die oppervlak van die aarde verdelg.+ Maar ek sal die huis van Jakob nie heeltemal verdelg nie’,+ is die woord van Jehovah.