Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “As jy wou terugkeer, o Israel”, is die woord van Jehovah, “mag jy tot my terugkeer.+ En as jy jou walglike dinge ter wille van my verwyder,+ dan sal jy nie as ’n vlugteling gaan nie.

  • Esegiël 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sê vir hulle: ‘“So waar as ek lewe”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “ek skep geen behae in die dood van die goddelose nie,+ maar daarin dat ’n goddelose hom van sy weg afkeer+ en bly lewe.+ Keer julle af, keer julle af van julle slegte weë,+ want waarom sou julle sterf, o huis van Israel?”’+

  • Hosea 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “KOM, en laat ons terugkeer tot Jehovah,+ want hy het verskeur,+ maar hy sal ons genees.+ Hy het bly slaan, maar hy sal ons verbind.+

  • Hosea 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Keer tog terug, o Israel, tot Jehovah jou God,+ want jy het in jou oortreding gestruikel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel