Psalm 107:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hy het die uitgedroogde siel versadig;+En die honger siel het hy met goeie dinge gevul.+ Jesaja 40:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hy gee die vermoeide krag;+ en aan die een sonder dinamiese energie+ skenk hy volle sterkte in oorvloed.
29 Hy gee die vermoeide krag;+ en aan die een sonder dinamiese energie+ skenk hy volle sterkte in oorvloed.