2 Konings 11:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle het die hande aan haar geslaan en sy het deur die perde-ingang+ van die koning se huis+ gekom, en sy is daar doodgemaak.+ 2 Kronieke 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hulle het die hande aan haar geslaan. Toe sy by die ingang van die perdepoort van die koning se huis kom, het hulle haar dadelik daar doodgemaak.+ Nehemia 3:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Bokant die Perdepoort+ het die priesters herstelwerk gedoen, elkeen regoor sy eie huis.
16 En hulle het die hande aan haar geslaan en sy het deur die perde-ingang+ van die koning se huis+ gekom, en sy is daar doodgemaak.+
15 En hulle het die hande aan haar geslaan. Toe sy by die ingang van die perdepoort van die koning se huis kom, het hulle haar dadelik daar doodgemaak.+