Jesaja 51:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Só het jou Here, Jehovah, ja, jou God, wat die regstryd vir sy volk voer,+ gesê: “Kyk! Ek sal die beker wat waggeling veroorsaak, uit jou hand wegneem.+ Die kelk, my beker van woede—jy sal dit verder nie meer drink nie.+
22 Só het jou Here, Jehovah, ja, jou God, wat die regstryd vir sy volk voer,+ gesê: “Kyk! Ek sal die beker wat waggeling veroorsaak, uit jou hand wegneem.+ Die kelk, my beker van woede—jy sal dit verder nie meer drink nie.+