4 En Jeremia het Barug,+ die seun van Neriʹa, geroep, sodat Barug uit Jeremia se mond al die woorde van Jehovah wat Hy tot hom gespreek het, op die boekrol kon skryf.+
26 Verder het die koning Jeragʹmeël, die seun van die koning, en Seraʹja, die seun van Asʹriël, en Selemʹja, die seun van Abʹdeël, beveel om die sekretaris Barug en die profeet+ Jeremia te gaan haal. Maar Jehovah het hulle weggesteek.+