26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+
10 En ons het nie die stem van Jehovah ons God gehoorsaam deur te wandel in sy wette wat hy deur die hand van sy knegte, die profete, voor ons gestel het nie.+