Psalm 126:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+Het ons geword soos dié wat droom.+ Jeremia 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal die gevangenes van Juda en die gevangenes van Israel terugbring,+ en ek sal hulle bou net soos in die begin.+
7 En ek sal die gevangenes van Juda en die gevangenes van Israel terugbring,+ en ek sal hulle bou net soos in die begin.+