Hosea 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Jehovah het vir my gesê: “Gaan weer eens, bemin ’n vrou wat deur ’n metgesel bemin word+ en egbreuk pleeg, soos in die geval van Jehovah se liefde vir die kinders van Israel+ terwyl hulle hulle tot ander gode wend+ en lief is vir rosynekoeke.”+
3 En Jehovah het vir my gesê: “Gaan weer eens, bemin ’n vrou wat deur ’n metgesel bemin word+ en egbreuk pleeg, soos in die geval van Jehovah se liefde vir die kinders van Israel+ terwyl hulle hulle tot ander gode wend+ en lief is vir rosynekoeke.”+