Genesis 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+ Psalm 146:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die Maker van hemel en aarde,+Van die see, en van alles wat in hulle is,+Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+ Openbaring 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+
6 Die Maker van hemel en aarde,+Van die see, en van alles wat in hulle is,+Die Een wat waaragtig bly tot onbepaalde tyd,+ Openbaring 4:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+
11 “U is waardig, Jehovah, ja, ons God, om die heerlikheid+ en die eer+ en die krag+ te ontvang, want u het alles geskep,+ en weens u wil+ het hulle bestaan en is hulle geskep.”+