3 En ek het altyd aan Abraham,+ Isak+ en Jakob+ verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, daarmee het ek my nie aan hulle bekend gemaak nie.+
18 die Een wat aan duisende liefderyke goedhartigheid bewys+ en die oortreding van die vaders vergeld in die boesem van hulle kinders ná hulle,+ die ware God, die Grote,+ die Magtige,+ wie se naam+ Jehovah van die leërs+ is,
8 Die Maker van die Kima-sterrebeeld+ en die Kesil-sterrebeeld,+ en die Een wat diep skaduwee+ in oggend verander en die Een wat die dag so donker soos die nag gemaak het,+ die Een wat die waters van die see roep, sodat hy dit op die oppervlak van die aarde kan uitstort+—Jehovah is sy naam;+
6 “‘Hy wat sy trap in die hemel bou+ en sy gebou bo die aarde wat hy gegrondves het;+ hy wat die waters van die see roep,+ sodat hy dit op die oppervlak van die aarde kan uitstort+—Jehovah is sy naam.’+