10 Want jy het die God van jou redding+ vergeet;+ en aan die Rots+ van jou vesting het jy nie gedink nie. Daarom plant jy lieflike plantasies, en met die loot van ’n vreemdeling beplant jy dit.
35 “Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat jy my vergeet het+ en jy my agter jou rug gewerp het,+ dra jy dan ook jou losbandige gedrag en jou dade van prostitusie.’”
14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+
6 Ooreenkomstig hulle weiding het hulle ook versadig geword.+ Hulle het versadig geword, en hulle hart het hom begin verhef.+ Daarom het hulle my vergeet.+