Deuteronomium 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+
5 “En die priesters, die seuns van Levi, moet nader kom, want Jehovah jou God het húlle uitgekies om hom te dien+ en om in die naam van Jehovah te seën,+ en volgens hulle uitspraak moet elke geskil oor elke gewelddaad besleg word.+