-
2 Kronieke 16:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En hulle het hom begrawe in sy luisterryke graf+ wat hy vir hom in die Stad van Dawid+ gegrawe het; en hulle het hom neergelê op die bed wat vol balsemolie+ was, en verskillende soorte salf+ wat tot ’n spesiale salf gemeng was.+ Verder het hulle ’n buitengewone groot begrafnisvuur+ vir hom aangesteek.
-