Jeremia 22:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Daarom, só het Jehovah gesê oor Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: ‘Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, my broer! En ag, my suster!” nie. Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, o heer! En ag, sy waardigheid!” nie.+
18 “Daarom, só het Jehovah gesê oor Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda: ‘Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, my broer! En ag, my suster!” nie. Hulle sal nie oor hom weeklaag: “Ag, o heer! En ag, sy waardigheid!” nie.+