10 En julle moet die vyftigste jaar heilig en vrylating in die land uitroep vir al sy inwoners.+ Dit moet vir julle ’n Jubeljaar+ word, en elkeen van julle moet na sy besitting terugkeer en elkeen van julle moet na sy familie terugkeer.+
12 “As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, aan jou verkoop word,+ en hy jou ses jaar gedien het, dan moet jy hom in die sewende jaar as ’n vrygelatene van jou wegstuur.+