Eksodus 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+ Deuteronomium 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah ons God het in Horeb ’n verbond met ons gesluit.+
7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+