36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma.
25Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;