-
Jeremia 32:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 en toe het ek die koopkontrak vir Barug,+ die seun van Neriʹa,+ die seun van Magseʹja, gegee voor die oë van Hanaʹmel, die seun van my oom aan vaderskant, en voor die oë van die getuies, wat in die koopkontrak geskryf het,+ voor die oë van al die Jode wat in die Voorhof van die Lyfwag gesit het.+
-
-
Jeremia 45:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 “Só het Jehovah, die God van Israel, oor jou gesê, o Barug:
-