Nehemia 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+
3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+