Jeremia 45:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Die woord wat die profeet Jeremia tot Barug,+ die seun van Neriʹa, gespreek het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in ’n boek geskryf het+ in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, toe hy gesê het:
45 Die woord wat die profeet Jeremia tot Barug,+ die seun van Neriʹa, gespreek het toe hy hierdie woorde uit die mond van Jeremia in ’n boek geskryf het+ in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, toe hy gesê het: