9 Toe het al die manne van Juda en Benjamin binne drie dae in Jerusalem bymekaargekom, dit wil sê in die negende+ maand, op die twintigste dag van die maand, en die hele volk het op die oop plek van die huis van die ware God bly sit, bewend vanweë die saak en weens die reënbuie.+