Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 45:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 In Jehovah sal die hele saad+ van Israel reg wees+ en oor hulleself roem.’”+

  • Jeremia 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “Maar laat hy wat met homself spog, hieroor met homself spog, dat hy insig+ en kennis van my het, dat ek Jehovah is,+ die Een wat liefderyke goedhartigheid, geregtigheid en regverdigheid op die aarde beoefen;+ want in hierdie dinge skep ek behae”,+ is die woord van Jehovah.

  • 1 Korintiërs 1:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 sodat dit kan wees net soos daar geskrywe staan: “Hy wat roem, laat hom in Jehovah roem.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel