6 En Jehovah jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag+ moet besny,+ sodat jy Jehovah jou God kan liefhê met jou hele hart en jou hele siel ter wille van jou lewe.+
26 van Egipte+ en van Juda+ en van Edom+ en van die kinders van Ammon+ en van Moab+ en van almal waarvan die hare aan die slape weggeknip is, wat in die wildernis woon;+ want al die nasies is onbesnede, en die hele huis van Israel is onbesnede van hart.”+
29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+
11 Deur gemeenskap+ met hom is julle ook besny+ met ’n besnydenis wat sonder hande uitgevoer is, deur die aflegging van die liggaam van die vlees,+ deur die besnydenis wat by die Christus behoort,