Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Soek skuiling, o kinders van Benjamin, vlug uit Jerusalem uit; en blaas die horing+ in Tekoʹa.+ En laat ’n vuursein oor Bet-Hakkeʹrem+ opgaan; want rampspoed het uit die noorde afgekyk, ja, ’n groot ineenstorting.+

  • Esegiël 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hy die swaard oor die land sien kom en op die horing blaas en die volk waarsku,+

  • Hosea 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Aan jou mond—’n horing!+ Iemand kom soos ’n arend+ teen die huis van Jehovah, omdat hulle my verbond oortree het+ en teen my wet gesondig het.+

  • Amos 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel