Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Waarom sit ons stil? Kom bymekaar, en laat ons in die versterkte stede ingaan+ en daar swyg. Want Jehovah ons God het ons tot swye gebring,+ en hy gee ons gifwater om te drink,+ omdat ons teen Jehovah gesondig het.

  • Jeremia 35:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar toe Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, teen die land optrek,+ het ons begin sê: ‘Kom, en laat ons in Jerusalem ingaan weens die krygsmag van die Galdeërs en weens die krygsmag van die Siriërs, en laat ons in Jerusalem woon.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel