Jeremia 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “En ek sal jou uit die hand van die slegtes verlos,+ en ek sal jou uit die palm van die tiranne bevry.” Jeremia 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+
21 “En ek sal jou uit die hand van die slegtes verlos,+ en ek sal jou uit die palm van die tiranne bevry.”
24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+