24 En laat u naam+ tot onbepaalde tyd betroubaar wees en groot word+ deurdat daar gesê word: ‘Jehovah van die leërs,+ die God van Israel,+ is God vir Israel’,+ en laat die huis van u kneg Dawid voor u voortduur.+
23 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Hulle sal weer hierdie woord in die land van Juda en in sy stede sê wanneer ek hulle gevangenes versamel: ‘Mag Jehovah jou seën,+ o regverdige woonplek,+ o heilige berg.’+