15 En die vorste+ het toornig geword op Jeremia,+ en hulle het hom geslaan+ en hom in die gevangenis gesit,+ in die huis van die sekretaris Joʹnatan,+ want hulle het dit die huis van bewaring gemaak.+
20 En luister nou asseblief, o my heer die koning. Laat my versoek om guns+ asseblief voor u kom en moet my nie terugstuur na die huis van die sekretaris Joʹnatan+ nie, sodat ek nie daar sterf nie.”+