Jeremia 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En in dié tyd het die krygsmag van die koning van Babilon Jerusalem beleër;+ en wat die profeet Jeremia betref, hy was opgesluit in die Voorhof van die Lyfwag+ wat in die huis van die koning van Juda was; Jeremia 33:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En die woord van Jehovah het vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog in die Voorhof van die Lyfwag opgesluit was,+ en gesê:
2 En in dié tyd het die krygsmag van die koning van Babilon Jerusalem beleër;+ en wat die profeet Jeremia betref, hy was opgesluit in die Voorhof van die Lyfwag+ wat in die huis van die koning van Juda was;
33 En die woord van Jehovah het vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog in die Voorhof van die Lyfwag opgesluit was,+ en gesê: