Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Al wandel ek in die vallei van diep skaduwee,+

      Vrees ek niks slegs nie,+

      Want u is met my;+

      U stok en u staf dié vertroos my.+

  • Jeremia 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 37:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarop het koning Sedekiʹa bevel gegee, en hulle het Jeremia toe in die Voorhof van die Lyfwag onder bewaking gestel;+ en daar is daagliks vir hom ’n ronde brood uit die straat van die bakkers gegee,+ totdat al die brood in die stad op was.+ En Jeremia het in die Voorhof van die Lyfwag gebly.+

  • Jeremia 39:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ja, hulle het gestuur en Jeremia uit die Voorhof van die Lyfwag laat haal+ en hom oorgegee aan Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ om hom na sy huis te bring, sodat hy onder die volk kon woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel