2 Konings 25:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het die res van die volk+ wat in die stad agtergelaat is en die oorlopers wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die menigte, in ballingskap weggevoer.+
11 En Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, het die res van die volk+ wat in die stad agtergelaat is en die oorlopers wat na die koning van Babilon oorgeloop het en die res van die menigte, in ballingskap weggevoer.+