Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat die volk+ betref wat in die land van Juda agtergelaat is, wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, agtergelaat het, oor hulle het hy toe Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ aangestel.

  • Jeremia 40:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het nog nie besluit om terug te keer nie, toe het Nebusaraʹdan gesê: “Keer tog terug na Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ wat die koning van Babilon oor die stede van Juda aangestel het, en woon by hom onder die volk; of gaan waarheen dit ook al reg is in jou oë om te gaan.”+

      En die hoof van die lyfwag het hom toe voedsel en ’n geskenk gegee en hom laat gaan.+

  • Jeremia 41:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak.+ So het hy die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel