2 Kronieke 34:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Toe het die koning Hilkiʹa+ en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Abdon, die seun van Miga, en Safan,+ die sekretaris,+ en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê: Jeremia 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+
20 Toe het die koning Hilkiʹa+ en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Abdon, die seun van Miga, en Safan,+ die sekretaris,+ en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê:
24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+