Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, het hulle toe geneem+ en hulle na die koning van Babilon in Ribla+ gebring.

  • Jeremia 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na hom oorgeloop het, en die res van die volk wat oorgebly het, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag,+ in ballingskap na Babilon weggevoer.+

  • Jeremia 52:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, dit wil sê in die negentiende jaar van koning Nebukadreʹsar,+ die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, wat voor die koning van Babilon gestaan het, in Jerusalem gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel