22 Wat die volk+ betref wat in die land van Juda agtergelaat is, wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, agtergelaat het, oor hulle het hy toe Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ aangestel.
14 ja, hulle het gestuur en Jeremia uit die Voorhof van die Lyfwag laat haal+ en hom oorgegee aan Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ om hom na sy huis te bring, sodat hy onder die volk kon woon.
2 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak.+ So het hy die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.+