12 Toe het die koning die priester Hilkiʹa en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Agbor, die seun van Migaʹja, en Safan, die sekretaris, en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê:
20 Toe het die koning Hilkiʹa+ en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Abdon, die seun van Miga, en Safan,+ die sekretaris,+ en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê: