25 En in die sewende+ maand het Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, die seun van Elisaʹma, van die koninklike nageslag, gekom en ook tien manne saam met hom, en hulle het Gedalʹja neergeslaan,+ sodat hy gesterf het, en ook die Jode en die Galdeërs wat saam met hom in Mispa was.+