Genesis 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 So het Ragel gesterf, en sy is begrawe op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem.+ Rigters 17:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En daar was ’n jong man van Betlehem+ in Juda uit die familie van Juda, en hy was ’n Leviet.+ En hy het ’n ruk lank daar gebly. 1 Kronieke 2:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Salma, die vader van Betlehem,+ Haref, die vader van Bet-Gader.
7 En daar was ’n jong man van Betlehem+ in Juda uit die familie van Juda, en hy was ’n Leviet.+ En hy het ’n ruk lank daar gebly.