26 Daarna het die hele volk, klein sowel as groot, en die hoofde van die krygsmag opgestaan en na Egipte+ gegaan; want hulle het bang geword vir die Galdeërs.+
2 wat vertrek om na Egipte af te gaan+ en wat my mond nie geraadpleeg het nie,+ om in die vesting van Farao skuiling te soek en in die skaduwee van Egipte toevlug te soek!+
14 en sê: “Nee, maar ons sal Egipteland binnegaan,+ waar ons geen oorlog sal sien nie en die geluid van die horing nie sal hoor nie en geen honger na brood sal hê nie; en daar sal ons woon”;+
7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.