4 ‘Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek keer die oorlogswapens om wat in julle hand is, waarmee julle veg teen die koning van Babilon+ en teen die Galdeërs+ wat julle buite die muur beleër, en ek sal hulle binne-in hierdie stad versamel.+