2 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak.+ So het hy die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.+