-
Jeremia 40:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En hy het nog nie besluit om terug te keer nie, toe het Nebusaraʹdan gesê: “Keer tog terug na Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ wat die koning van Babilon oor die stede van Juda aangestel het, en woon by hom onder die volk; of gaan waarheen dit ook al reg is in jou oë om te gaan.”+
En die hoof van die lyfwag het hom toe voedsel en ’n geskenk gegee en hom laat gaan.+
-