Jeremia 43:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.
7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.