44Die woord wat tot Jeremia gekom het vir al die Jode wat in Egipteland gewoon het,+ wat in Migdol+ en in Tagpanʹhes+ en in Nof+ en in die land Patros+ gewoon het, het gesê:
18 En in Tehafʹnehes+ sal die dag donker word wanneer ek daar die jukke van Egipte verbreek.+ En daarin sal ’n einde aan die trots van sy sterkte gemaak word.+ Wolke sal dit bedek,+ en sy afhanklike dorpe sal in gevangenskap gaan.+