Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 107:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat dwaas was, weens die weg van hulle oortreding+

      En weens hulle ongeregtighede, het uiteindelik vir hulleself ellende veroorsaak.+

  • Spreuke 1:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+

  • Spreuke 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Deur sy eie oortredings sal die goddelose gevang word,+ en in die toue van sy eie sonde sal hy vasgegryp word.+

  • Jesaja 50:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Só het Jehovah gesê: “Waar is die skeibrief+ dan van julle moeder, wat ek weggestuur het?+ Of aan wie van my skuldeisers het ek julle verkoop?+ Kyk! Weens julle ongeregtighede+ is julle verkoop, en weens julle oortredings is julle moeder weggestuur.+

  • Jeremia 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Is dit nie wat jy jouself aangedoen het deur Jehovah jou God te verlaat+ gedurende die tyd dat hy jou op die weg laat wandel het nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel