Esegiël 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom, kyk, ek is teen jou en teen jou Nylkanale,+ en ek sal Egipteland verwoeste plekke, dorheid, ’n verlate woesteny maak,+ van Migdol+ af tot by Siëne+ en tot by die grens van Etiopië. Esegiël 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val, en die trots van sy sterkte sal ondergaan.’+ “‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle daarin val deur die swaard’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
10 Daarom, kyk, ek is teen jou en teen jou Nylkanale,+ en ek sal Egipteland verwoeste plekke, dorheid, ’n verlate woesteny maak,+ van Migdol+ af tot by Siëne+ en tot by die grens van Etiopië.
6 “Só het Jehovah gesê: ‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val, en die trots van sy sterkte sal ondergaan.’+ “‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle daarin val deur die swaard’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.