Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die vorste van Soan het dwaas opgetree,+ die vorste van Nof+ is bedrieg, die vernaamstes+ van sy stamme het Egipte op ’n dwaalweg gebring.

  • Jeremia 46:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “VERTEL dit in Egipte, en verkondig dit in Migdol,+ en verkondig dit in Nof+ en in Tagpanʹhes.+ Sê: ‘Neem stelling in, tref ook vir jou voorbereidings,+ want ’n swaard sal beslis rondom jou verslind.+

  • Esegiël 30:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal ’n vuur in Egipte bring. Sin sal vir seker ineenkrimp van pyn, en No sal vir inname oopgebreek word; en wat Nof betref—daar sal gedurende die dag teenstanders wees!

  • Hosea 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want kyk! hulle sal weens die plundering moet weggaan.+ Egipte sal hulle bymekaarbring;+ Memfis+ sal hulle begrawe. Wat hulle begeerlike silwerware betref, netels sal dit in besit neem;+ doringbosse sal in hulle tente wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel